# Die Stad Tshwane sê hy staan verenig in sy verbintenis tot ʼn veilige, wetsgehoorsame en goed bestuurde metro. In ʼn gesamentlike operasie in Winterveld het beamptes 12 verdagtes gearresteer, waarvan nege onwettig in die land is. In dieselfde tydperk is 62 Aarto-verkeersboetes in Hammanskraal uitgereik. Beamptes op patrollie het ook twee voertuie onderskep wat 53 Zimbabwiese burgers vervoer het wat onwettig in die land is. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsveiligheid, Hannes Coetzee, sê hulle sal nie wetteloosheid duld nie:
Stad Tshwane sê hy gaan nie wetteloosheid duld nie [KLANK]
ENG HannesonTolerence