# Die Stad Tshwane doen ‘n beroep op inwoners in Streke 2, 3 en 6 om waterverbruik te verminder terwyl reservoirvlakke daal. Rand Water sal onderhoudwerk aan die Mapleton-stelsel uitvoer en pompwerk tot Maandag staak, terwyl ‘n tienuur-lange sluiting van die Klipriviersberg-reservoir ook vir Dinsdag volgende week beplan word. Woordvoerder van die stad, Selby Bokaba, waarsku teen moontlike onderbrekings en vra dat dat inwoners waterbesparingswenke volg:
Stad Tshwane moedig inwoners aan om water spaarsaam te gebruik te midde van hoë verbruik [KLANK]
ENG-BokabaOnWater