Skip to content

Stad Tshwane gaan voort om toe te slaan op sakeondernemings wat oortree [KLANK]

# Die Stad Tshwane sê hy gaan voort om toe te slaan op sakeondernemings wat nie verordeninge nakom nie en het die afgelope tyd talle boetes uitgereik. Tydens ʼn onlangse driedaagse diensleweringsoperasie in Bronkhorstspruit is 30 ondernemings geïnspekteer, en 12 verbodbevele en sewe nienakomings-kennisgewings is uitgereik. Die burgemeester se woordvoerder, Zintle Mahlati, sê hierdie operasie volg ná beraadslaging met rolspelers in die sakewêreld oor die instelling van die Tshwane Ekonomiese Herlewingstrategie in die streek:

ENG ZintleonRegulations