# Die Stad Tshwane het regstappe gedoen om te keer dat privaat brandweerdienste sonder goedkeuring bedryf word. Die munisipaliteit sê maatskappye soos Fire Ops SA en Fidelity Securefire oortree die wet, trek water uit die stad se brandkrane sonder toestemming en ontwrig nooddienste. Die stad se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê slegs die stad het die grondwetlike gesag om brandweerdienste te lewer en waarsku dat die privaat operateurs slegs op welgestelde gebiede fokus:
Stad Tshwane doen regstappe teen onwettige privaat brandweerdienste [KLANK]
ENG MashigoOnFireServices