# Tshwane se adjunk-burgemeester, Eugene Modise, sê die metro het ‘n fase bereik van moontlike herstel, met positiewe aanwysers in sy fiskale posisie en maatstawwe vir likiditeit. Dit volg te midde van die graderingsagentskap GCR se nie-vereiste bevestiging van Tshwane se langtermyngradering en die hersiening van sy vooruitsigte na positief danksy laer likiditeitsrisiko’s en ‘n beter fiskale posisie. Sy woordvoerder, Zonke Mahlangu, sê ‘n positiewe vooruitsig bevorder stabiliteit in pogings om inkomste te genereer:
Stad Tshwane bereik fase van moontlike finansiële herstel [KLANK]
ENG ZonkeonGlobalCredit