Skip to content

Stad Kaapstad wil meer magte hê om dwelmsake te takel [KLANK]

# Die Stad Kaapstad sê hulle kan nog ’n groter verskil maak met meer magte om dwelmsake te ondersoek. Die metro se wetstoepassingsdienste het die afgelope week 241 verdagtes in hegtenis geneem, en beslag gelê op meer as vier kilogram dagga by ‘n huis in Fisantekraal. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê ‘n pakkie met 221 gram dagga, 92 bankies en 93 daggasigarette, asook ‘n onbekende bedrag kontant, is gekonfiskeer:

ENG SmithOnDagga