# Die Stad Kaapstad sê ‘n onlangse voorval met ‘n baba wat in die sorg van ‘n dronk pa gevind is, beklemtoon die skadelike gevolge van alkoholmisbruik. Wetstoepassers het die kind Sondagaand by ‘n verkeerspunt in Delft gered en die baba aan maatskaplike werkers oorhandig. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê alkoholmisbruik het steeds ‘n verwoestende impak op gemeenskappe:
Stad Kaapstad waarsku oor maatskaplike skade wat alkoholmisbruik veroorsaak ná ‘n baba gered word[KLANK]
AFR SmithOnAlcoholAbuse