# Die Stad Kaapstad sê nat en stormagtige weer kan oor die naweek bedrywighede by begraafplase in die metro ontwrig. Die stad se Departement van Parke en Ontspanning waarsku die aanhoudende reën veroorsaak hoë grondwatervlakke en kan grafgrawing en die oopmaak van familiegrafte beïnvloed. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Francine Higham, sê hoewel wintergereedheidsplanne gemaak is, bly die waterversadigde grond ‘n uitdaging:
Stad Kaapstad waarsku nat weer kan begraafplaasbedrywighede ontwrig [KLANK]
ENG HighamOnCemeteries