Skip to content

Stad Kaapstad waarsku inwoners oor nuwe WhatsApp-elektrisiteitsfoefie [KLANK]

# Inwoners van Kaapstad word versoek om versigtig te wees nadat ‘n nuwe elektrisiteitsfoefie op WhatsApp verskyn het. Skelms doen hulle voor as stadsamptenare, beweer rekeninge is agterstallig en eis dringende betaling om ontkoppeling te vermy. Inwoners word aangeraai om verdagte boodskappe na te gaan. Die burgemeesterskomiteelid vir Energie, Xanthea Limberg, sê alle betalings moet deur amptelike kanale gedoen word en geen ontkoppelingskennisgewings word op WhatsApp gestuur nie:

ENG LimbergOnElectricityScam