Skip to content

Stad Kaapstad veroordeel kapings en aanvalle op sy afvalverwyderingsdienste-personeel [KLANK]

# Die Stad Kaapstad se Stedelike Afvalbestuursdirektoraat het die voortdurende kapings en gewelddadige aanvalle op sy personeel en voertuie regoor die metro sterk veroordeel. ‘n Totaal van 57 gevalle is in die boekjaar tussen Julie 2024 en Junie 2025 aangemeld, met ‘n beduidende konsentrasie in die Kaapse Vlaktes en sekere dele van die Overberg-substreek. Die burgemeesterskomiteelid vir Stedelike Afvalbestuur, Grant Twigg, sê slegs 21 van die gekaapte voertuie is teruggevind:

ENG TwiggonAttacks