# Die Stad Kaapstad se Stedelike Mobiliteitsdirektoraat sê hy is besig met die verbetering van die Atlantis-padinfrastruktuur-bestuursdepot om dienslewering te verbeter. Die direktoraat het vier depots geoormerk vir die aanvanklike opgraderings, wat dié in Atlantis, Houtbaai, Strand en Kraaifontein insluit. Die burgemeesterskomiteelid vir Stedelike Mobiliteit, Rob Quintas, sê die Atlantis-depot se opgradering sal na verwagting teen die einde van volgende jaar voltooi wees, as alles volgens plan verloop:
Stad Kaapstad verbeter pad-depots oral in die metro [KLANK]
ENG RobonUpgraded