Skip to content

Stad Kaapstad trek strop nouer in bekamping van dwelms [KLANk]

# Die Stad Kaapstad sê ‘n man wat probeer het om gekonfiskeerde dagga van ‘n metropolisiebeampte terug te kry, is op ‘n paneelbordkamera betrap en in die middestad aangekeer. Nog ‘n man is ‘n week later gearresteer toe hy dwelms in dieselfde straat gekoop het. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê die metrobeamptes arresteer maandeliks honderde mense vir die besit van dwelms in ‘n poging om die verspreiding van dwelmmiddels in gemeenskappe te bekamp:

AFR JPonCriminal