# Ses-en-veertig gesinne wat onlangs van Eskom se Nasionale Transmissiemaatskappy se Perseel 37 in Langa verskuif is, het nou elektrisiteit. Dit volg nadat die metro onlangs inwoners wat onder die NTCSA-kragmas bly, verskuif het omdat dit erg onstabiel geword het weens beskadiging en vandalisme. Die burgemeesterskomiteelid vir Energie, Xanthea Limberg, sê die aanskakeling bring veilige en betroubare elektrisiteit aan gesinne by die nood-hervestigingsperseel:
Stad Kaapstad skakel elektrisiteit aan vir hervestigde Langa-gesinne [KLANK]
ENG LimbergOnCityLights