Skip to content

Stad Kaapstad sê voertuigdiefstal raak hart van gemeenskappe [KLANK]

# Die Kaapstadse Metropolisie het die afgelope week vyf-duisend-665 boetes uitgereik en 130 verdagtes aangekeer, waarvan 23 vir dronkbestuur was. Vier van die persone is vasgetrek nadat hulle Sondag in die vroeë oggendure ʼn voertuig in Khayelitsha gesteel het. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP Smith, sê gesteelde en gekaapte voertuie word dikwels gebruik om ander misdade te pleeg, maar dit word voorkom wanneer die voertuie teruggevind word:

AFR SmithONVehicleTheft