Skip to content

Stad Kaapstad se spertyd naby vir beurs-aansoeke naby [KLANK]

# Die spertyd vir aansoeke vir beurse van die Stad Kaapstad se departement van Opleidings en Ontwikkeling verstryk Vrydag. Die departement bied finansiële ondersteuning aan studente wat in Kaapstad woon en by geakkrediteerde akademiese instellings geregistreer is, insluitend TVET-kolleges in Suid-Afrika. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe Dienste, Theresa Uys, sê die beurse dek registrasie-, klasgeld- en eksamengelde, sowel as beperkte toelaes vir studiehulp, vervoer en maaltye:

AFR TheresaonBursaries