# Die Stad Kaapstad sê daar is blykbaar mense wat inwoners geld vra om te registreer op die metro se werksoekersdatabasis, wat deel is van die Uitgebreide Openbarewerkeprogram. Inwoners in die Imizamo Yethu-area in Houtbaai moet vyf-rand betaal vir ʼn registrasievorm en twee-rand vir ʼn bewys van adres. Die burgemeesterskomiteelid vir Stedelike Afvalbestuur, Grant Twigg, sê dis ʼn misdaad om geld te vra by mense wat werk soek:
Stad Kaapstad sê registrasie op werksoekersdatabasis is gratis [KLANK]
ENG GrantonDatabase