# Die Stad Kaapstad sê die nege-miljoen-rand se ondergrondse elektrisiteitskabelprojek in Hazendal sal na verwagting teen middel November voltooi wees. Dit is deel van die metro se voortgesette beleggings in die elektrisiteitsnetwerk in gebiede oral in die Moederstad. Die burgemeesterskomiteelid vir Energie, Xanthea Limberg, sê spanne maak gebruik van gebruik maak van ondergrondse en alternatiewe kabeloplossings as ‘n diefstalafskrikmiddel vir straatlig- en elektrisiteitsverspreidingsnetwerke, vanweë die laer herverkoopwaarde:
Stad Kaapstad se Hazendal ondergrondse kabelprojek byna voltooi [KLANK]
ENG XantheaonCompletion