Skip to content

Stad Kaapstad se afskryf van skuld help inwoners wat sukkel [KLANK]

# Die Stad Kaapstad het meer as 5,1-miljard-rand in belasting en dienstehulp aan inwoners wat kwalifiseer, beskikbaar gestel. Die stadsraad het ook ‘n inisiatief van sowat 2,2-miljard-rand vir die afskryf van ou skuld vir begunstigdes wat kwalifiseer, goedgekeur. Die burgemeesterskomiteelid van Finansies, Siseko Mbandezi, sê hulle het ook ‘n aktiewe inisiatief vir inwoners wat nie betalings kan bekostig nie, en om die finansiële volhoubaarheid van die metro te verbeter deur ‘n kultuur van betaling aan te moedig:

ENG MbandeziOnAssistance