Skip to content

Stad Kaapstad sal binnekort 3 000 lyfkameras hê [KLANK]

# Die Stad Kaapstad sê meer as tweeduisend lyfkameras is reeds in gebruik deur die Stad se wetstoepassingdienste. Die huidige bestelling van bykomende lyfkameras sal Kaapstad se totaal op drieduisend toestelle te staan ​​bring. Die kameras is onder die toerusting wat die Stad se Veiligheids- en Sekuriteitsdirektoraat in onlangse jare bekendgestel het as deel van sy voortgesette tegniese belegging. Die Burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê die gebruik van lyfkameras beskerm die personeel en publiek:

AFR SmithONCameras