# Die Stad Kaapstad se Energie-direktoraat sê hy is besig met ‘n omvattende opknapping van die metro se kragnetwerk. Dit is deel van die stad se belegging van vier-miljard-rand in die energie-infrastruktuur oor die volgende drie jaar. Die burgemeesterskomiteelid vir Energie, Xanthea Limberg, sê dié belegging is noodsaaklik om die netwerk te versterk en infrastruktuur te skep wat vir komende generasies staande sal bly:
Stad Kaapstad onderneem omvattende opknapping van sy kragnetwerk [KLANK]
ENG XantheaonUpgrade