Skip to content

Stad Kaapstad herstel 10 700 straatligte net in Mei [KLANK]

# Die Stad Kaapstad sê hy behaal sukses in die uitwissing van agterstande met die herstel van straatligte in die metro. Die stad se energiespanne het meer as tien-duisend-700 straatligte uit ‘n totaal van 29-duisend-700 versoeke herstel. Die burgemeesterskomiteelid vir Energie, Xanthea Limberg, sê nat en winderige weer veroorsaak meer diensversoeke en kan ook vertragings in dienslewering veroorsaak omdat dit gevaarlik is vir spanne om elektrisiteitswerk in sulke omstandighede te doen:

ENG XantheaonLightsFixed