Skip to content

Stad Kaapstad gaan sy afstandbeheerde geiserstelsels in Kuilsrivier en omliggende gebiede toets [KLANK]

# Die Stad Kaapstad se Energiedirektoraat gaan van vandag tot 21 November toetse op sy geiser-afstandbeheerstelsels in Kuilsrivier en omliggende gebiede uitvoer. Afstandbeheer is ‘n proses waardeur die Energiedirektoraat die kliënt se geiser beheer. Die burgemeesterskomiteelid vir Energie, Xanthea Limberg, sê stelsels is hoofsaaklik van 1978 in die oostelike voorstede van die metro geïnstalleer, maar die program was nog nie aktief nie:

ENG LimbergOnTesting