# Die Stad Kaapstad sê daar was in die boekjaar ‘n toename in die aantal gesteelde voertuie wat deur die Metro-polisie teruggevind is. Drie verdagtes is Maandag in die Philippi omgewing gearresteer na hulle in besit van ‘n gesteelde voertuig gevind is. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê terwyl die polisie op die toneel was, het twee klaers die verdagtes positief geïdentifiseer na hulle vroeër die dag van hulle besittings beroof is:
Stad Kaapstad duld nie enige misdaad nie [KLANK]
AFR SmithonCriminalActivities