Skip to content

Stad Kaapstad brei kinderveiligheidsprogram uit in plaaslike gemeenskappe [KLANK]

# Die Stad Kaapstad sê sy metropolisie se buurtveiligheidsbeamptes help om kinders in Kalksteenfontein en Valhallapark veilig te hou deur ‘n misdaadvoorkomingsprogram wat op kinders gerig is. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê gedurende die winterskoolvakansie het beamptes veiligheidsaktiwiteite, sportgeleenthede en noodbewustheidsessies aangebied, terwyl ‘n oefengroep gehelp het om dissipline onder plaaslike kinders te verbeter:

Pages

AFR SmithOnChildSafety