Skip to content

Stad Kaapstad bied R100 000 beloning aan na sabotasie rioolinfrastruktuur lam lê [KLANK]

# Die Stad Kaapstad bied ‘n beloning van tot 100-duisend-rand aan vir inligting oor die vandalisme by die Swartklippad pompstasie in Tafelsig. Misdadigers het toerusting vernietig nadat onwettige elektriese verbindings ontkoppel is, wat die pompe onbruikbaar gelaat het. Die burgemeesterskomiteelid vir Water en Sanitasie, Zahid Badroodien, sê duisende inwoners van Mitchells Plain loop die gevaar van riooloorstromings:

 

ENG BadroodienOnVandalism