Skip to content

Stad Kaapstad bied beste verligting vir pensioenarisse en arm huishoudings [KLANK]

# Die Stad Kaapstad sê hy bied die meeste belastingverligting en -voordele vir pensioenarisse en behoeftige huishoudings. Die burgemeester, Geordin Hill-Lewis, sê dit is gegrond op ‘n vergelyking van die 2026/27-konsepbegrotings vir die land se vyf grootste metro’s.  Hy sê pensioenarisse in Kaapstad het die wydste kwalifiserende kriteria vir kortings en die stad is die enigste van dié metro’s wat noodsaaklike elektrisiteit bied aan pensioenarisse met ‘n maandelikse huishoudelike inkomste van tot 27-duisend rand. Hy sê in ander stede moet pensioenarisse as behoeftiges geklassifiseer word om te kwalifiseer:

AFR LewisONRelief