Skip to content

Stad Kaapstad bevestig dringende vergadering om onlangse taxigeweld te takel [KLANK]

# Die Stad Kaapstad sê ‘n dringende vergadering van die Minibus-taakspan sal vandag gehou word om die onlangse taxigeweld in die metro aan te spreek. Taxi-verwante skietvoorvalle in Langa en Mfuleni het die afgelope week die lewens van minstens sewe mense geëis. Die burgemeesterskomiteelid vir Stedelike Mobiliteit, Rob Quintas, sê hoëdigtheid-patrollies word uitgevoer om die situasie te stabiliseer en verdere geweld te voorkom:

ENG RobonTaxiViolence