Skip to content

Stad Kaapstad bemagtig gemeenskaporganisasies [KLANK]

# Die Stad Kaapstad se Direktoraat van Water en Sanitasie sê hy stel toelaagbefondsing aan gemeenskaporganisasies beskikbaar. Dis deel van sy poging om betekenisvolle vennootskappe in gemeenskappe te bou. Die Ummati Gemeenskapopheffingprojek is een van die organisasies wat hulp van die metro kry om die gehalte van watergange in gemeenskappe in Kaapstad te verbeter. Die burgemeesterskomiteelid vir Water en Sanitasie, Zahid Badroodien, sê hulle kan nie die groot uitdagings in die water en sanitasiesektor alleen aanpak nie:

ENG BadroodienOnOppurtunities