# Kaapstad se Direktoraat Energie het 1,1-miljoen-rand belê in die opgradering van straatlig-infrastruktuur langs 35ste Laan tussen Robert Sobukwe- en Owen-weg in Bishop Lavis. Hierdie roete word ernstig geraak deur herhaalde voorvalle van opsetlike beskadiging en diefstal. Die burgemeesterskomiteelid vir Energie, Xanthea Limberg, sê in die vorige boekjaar alleen het die metro meer as 2,2-miljoen-rand bestee aan onderhoud en herstelwerk aan hoëmasligte weens voortslepende aanvalle op noodsaaklike infrastruktuur:
Stad Kaapstad belê 1,1-miljoen-rand om straatlig-infrastruktuur in Bishop Lavis op te gradeer [KLANK]
ENG LimbergONStreetlights