# Die Stad Johannesburg se burgemeesterskomiteelid vir Menslike Nedersettings, Mlungisi Mabaso, het ʼn ernstige waarskuwing uitgereik oor behuisingskelmstreke wat met die Fleurhof-behuisingsontwikkeling verband hou. Die projek is ʼn gemengde-inkomste behuisingsontwikkeling wat by voltooiing meer as 16-duisend-800 behuisingseenhede beskikbaar sal hê. Die metro-woordvoerder, Virgil James, sê enige persoon wat beweer hy kan behuising waarborg, toegang bied deur kennisse, of betaling eis, is ʼn swendelaar:
Stad Johannesburg waarsku Fleurhof-hostel se inwoners teen swendelaars [KLANK]
ENG JamesONFleurhof