Skip to content

Stad Johannesburg verduidelik eiendomstarief-aanpassings [KLANK]

# Die Stad Johannesburg sê die onlangse aanpassings van eiendomsbelastingtariewe verskyn reeds op die munisipale rekeninge van sommige huiseienaars, na die toepassing van die Eiendomsbelastingbeleid. Volgens die beleid ontvang huiseienaars outomaties ‘n korting op die eerste 300-duisend-rand van hul eiendom se markwaarde. Die metro se woordvoerder, Poppy Louw, sê vir mense wat verskeie huise besit, is die korting slegs van toepassing op die primêre eiendom met die hoogste waarde:

ENG PoppyonPropertyRates