Skip to content

Stad Johannesburg verbind tot die skepping van inklusiewe handelsomgewing [KLANK]

# Die Stad Johannesburg sê hy is verbind tot die ondersteuning van kleinsakendernemings en informele handelaars terwyl hy ‘n billike, veilige en inklusiewe handelsomgewing verseker. Die metro het die registrasie, aansoeke en die uitreiking van informele handelspermitte in die metro hervat. Die metro se woordvoerder, Virgil James, sê handelaars sal ‘n maandelikse huurfooi moet betaal vir die gebruik van hulle stalletjies of handelsruimtes:

ENG JamesOnTraders