Skip to content

Stad Johannesburg verbeter publiek se toegang tot noodsaaklike bouplanne [KLANK]

# Die Stad Johannesburg sê hy tree beslissend op om die publiek toegang te gee tot noodsaaklike bouplanne en rekords van stadsbeplanning. Dit volg na die sluiting van die Metrosentrum nadat strukturele foute in ʼn tegniese verslag uitgewys is. Woordvoerder Nthatisi Modingoane sê die metro werk saam met Nasionale Tesourie om ʼn oorgangsraadgewer aan te stel vir die sentrum se herontwikkeling:

ENG NthatisionSafeguarding