# Johannesburg se burgemeester, Dada Morero, sê die stad en taxi-verenigings sal saamwerk om veiliger ruimtes vir vroue en gemeenskappe te skep. Dit volg ná die ontdekking van die liggame van nege vroue in Ekurhuleni. Morero het op die eerste Johannesburgse Burgemeesters-lesing in die Soweto-teater gesê gemeenskapsveiligheid bly noodsaaklik. Hy sê taxi-operateurs sal help om onveilige gebiede te identifiseer en polisie-optrede ondersteun want Johannesburg moet veiliger word vir vroue:
Stad Johannesburg span saam met taxi-verenigings om vroue te beveilig [KLANK]
ENG-MoreroOnTaxiMOU