# Die burgemeester van Johannesburg het Donderdag die nuwe sentrale brandweerstasie in Marshalltown amptelik geopen. Dit sal die tekort aan brandbestrydinghulp verbeter. Met nege van die metro se 15 nuwe brandweerwaens, sal die fasiliteit ‘n reaksietyd van 15 minute hê wat Johannesburg in pas met internasionale standaarde bring. Die metro se woordvoerder, Virgil James, sê die moderne brandweerstasie sal verseker dat brandweerbeamptes goed toegerus is om brand- en reddingspogings vinnig en doeltreffend uit te voer:
Stad Johannesburg se nuwe hipermoderne sentrale brandweerstasie sal reaksietyd verbeter [KLANK]
ENG JamesOnFireStation