Skip to content

Stad Johannesburg sal aandag gee aan verordeninge-oortredings in Mayfair [KLANK]

# Die Stad Johannesburg sê hulle is daartoe verbind om hul hantering van oortredings van verordeninge in Mayfair te versterk. Dit volg op die dood van vier kinders in ‘n verwoestende huisbrand Maandag. Woordvoerder van die stad, Virgil James, sê die gebied het wydverspreide ongemagtigde gebou-uitbreidings, wat die toename in agterkamers en oorbevolking vererger:

ENG VirgilonMayfair