# Die Stad Johannesburg stel van môre tot 19 Desember die 2025/26-boekjaar se aanvullende waardasierol oop vir openbare inspeksie. Inwoners en eienaars word aangemoedig om dit na te gaan en, indien nodig, beswaar te maak teen enige inskrywing wat volgens hulle verkeerd is. Die metro se woordvoerder, Nkosana Lekotjolo, sê volgens die Plaaslike Regering: Munisipale Eiendomswet, moet die besware met spesifieke individuele eiendomme verband hou en nie met die waardasierol as geheel nie:
Stad Johannesburg open aanvullende waardasielys vir openbare inspeksie [KLANK]
ENG NkosanaonSupplementary