# Johannesburg se burgemeesterskomiteelid vir Menslike Nedersettings, Mlungisi Mabaso, het gister se dodelike betoging in Diepkloof veroordeel. Inwoners van die Diepkloof-hostel het die strate ingevaar oor behuisingskwessies, wat die beweerde privaat besit van dele van die hostel insluit. Twee mense is dood waarvan een ʼn vullisverwyderaar was. Mabaso sê hulle ondersoek die omstandighede wat daartoe gelei het dat dele van die hostel aan privaat individue behoort:
Stad Johannesburg ondersoek bewerings van privaat eienaarskap by Diepkloof-hostel [KLANK]
ENG MabasoOnOwnership