Skip to content

Stad Johannesburg gee eiendomseienaars meer as R2,7-miljard se kortings [KLANK]

# Die Stad Johannesburg sê hy het in die 2024/2025 boekjaar meer as 2,7-miljard-rand se kortings aan eiendomseienaars gegee. Die metro se kortings bied verligting aan onder meer duisende huishoudings, pensionarisse, behoeftiges, die onderwyssektor en hoëdigtheid woongebiede. Die woordvoerder van die metro, Nkosana Lekotjolo, sê met die verskeie kortings, gaan hulle voort om te reageer op finansiële probleme waarmee eienaars van eiendom te doen kry:

ENG NkosanaonRebates