Skip to content

Stad Johannesburg bevestig elektrisiteitsbobelasting bly onveranderd op R200 [KLANK]

# Die Stad Johannesburg het bevestig die voorafbetaalde elektrisiteitsbobelasting sal R200 per maand bly, en daarmee berigte teengestaan oor ’n voorgestelde verhoging na R270. Die burgemeesterskomiteelid vir Finansies, Margaret Arnolds, het aan eNCA beklemtoon dat hoewel daar konsepvoorstelle bestaan, geen veranderinge goedgekeur is nie. Die bobelasting, wat in Julie 2024 ingestel is, befonds die instandhouding van die stad se elektrisiteitsinfrastruktuur:

ENG-ArnoldsOnSurcharge