# Die Stad Johannesburg sal ‘n forensiese ondersoek van stapel stuur na die ongemagtigde verkoop van Diepkloof Hostel. Dit volg op gewelddadige protesoptogte en die tragiese dood van twee inwoners. Die burgemeesterskomiteelid vir Menslike Nedersettings, Mlungisi Mabaso, het onthul dat geen raadsgoedkeuring vir die grondoordrag bestaan nie en belowe regstappe teen die verantwoordelikes. Hy het ook geweier om met individue te praat wat beweer dat hulle die eiendom vir 18-miljoen-rand gekoop het:
Stad Johannesburg begin forensiese ondersoek na verkoop van Diepkloof-hostel [KLANK]
ENG-MabasoOnHostel