# Die Vereniging van Staatsamptenare dring aan dat die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George dadelik moet optree om deelnemers aan die Munisipale Omgewingsprogram vir Gegradueerdes te beskerm. Woordvoerder van die vakbond, Claude Naiker, sê die program is as ’n tweejaar-vastetermynkontrak geadverteer met ‘n vasgestelde besoldiging van nege-duisend-200-rand per maand. Hy sê deelnemers sien egter nou onverklaarde aftrekkings van een-duisend-500-rand tot een-duisend-600-rand per maand:
Staatsvakbond dring aan op ernstige ministeriële optrede om deelnemers aan Munisipale Omgewingsprogram vir gegradueerdes te beskerm [KLANK]
ENG ClaudeonProgramme