Skip to content

Staatsdiensvereniging loof KZN-regering vir ontwikkeling van skole op die platteland [KLANK]

# Die Vereniging van Staatsamptenare het die amptelike opening van twee hipermoderne skole in KwaZulu-Natal verwelkom. Die skole is deel van die provinsie se voortgesette verbintenis om gehalte-opvoeding en moderne infrastruktuur te verskaf. Die woordvoerder van die vakbond, Claude Naicker, sê opvoeding gee stukrag aan ekonomiese groei, bevorder maatskaplike vooruitgang en verlig armoede en ongelykheid. Hy sê die provinsiale regering moet geloof word die geleentheid wat hulle vir plattelandse leerders bied:

ENG NaickerOnSchools