# Die Vereniging van Staatsamptenare verwelkom die Wêreldbank se onlangse goedkeuring van ʼn lening van 27-miljard-rand, maar waarsku teen die moontlikheid van plundery. Die lening is bedoel vir langverwagte strukturele hervormings aan die land se infrastruktuur. Die vakbondwoordvoerder, Claude Naiker, sê Nasionale Tesourie moet ʼn multidissiplinêre span aanstel om seker te maak geen plundery van staatsfondse vind plaas nie:
Staatsdiensvakbond waarsku teen plundery na Tesourie se Wêreldbanklening van R27-miljard [KLANK]
ENG ClaudeonLoan