Skip to content

Staatsdiensvakbond waarsku AARTO kan wanadministrasie en misdaad verhoog [KLANK]

# Die Vereniging van Staatsamptenare het die beplande implementering van die AARTO-wet en sy demerietestelsel veroordeel en gewaarsku dit kan wanadministrasie, bedrog, werkloosheid en misdaad vererger in plaas van om padveiligheid te verbeter. Claude Naicker van die vakbond sê die tekort aan verkeersbeamptes is die primêre bydraer tot ongelukke. Hy doen ‘n beroep op die Minister van Vervoer om die implementering van die wet op te skort totdat volle konsultasie met belanghebbebendes plaasgevind het en alternatiewe padveiligheidsmaatreëls ondersoek is:

ENG NaickerOnAARTO.