# Die Vereniging vir Staatsamptenare sê hulle is bekommerd oor die vlak van roekeloosheid, misdadigheid en gebrek aan behoorlike bestuur by die Staatspensioenagentskap. Die vereniging sê hulle is bewus van opdragte wat uitgereik word vir die vooruitbetaling van 11,9-miljoen-rand vir die verkryging van dienste, terwyl die agentskap tans geen wetlike verpligting het om so ‘n betaling te maak nie. Vakbondwoordvoerder, Claude Naiker, sê die ooreenkoms met die diensverskaffer, Jicho, is beperk tot die verskaffing van IT dienste:
Staatsdiensvakbond vra vir ingryping by die Staatspensioenagentskap [KLANK]
ENG ClaudeonIntervention