Skip to content

Staatsdiensvakbond vra vir dringende ingryping by die waterkrisis van die Panorama Combined School [KLANK]

# Die Vereniging vir Staatsamptenare doen ‘n beroep op die Vrystaatse Departement van Onderwys om dringend in te gryp by die waterkrisis by die Panorama Combined School. Die vereniging sê die skool is al vir verskeie maande sonder water wat die gesondheid, veiligheid en waardigheid van leerders en personeel aantas. Claude Naiker van die vakbond sê ‘n gebrek aan water ondermyn higiëne en ontwrig die doeltreffende funksionering van die skool:

ENG CLaudeonCleanWater