Skip to content

Staatsdiensvakbond vra sterker verbintenis tot veiliger werkplek [KLANK]

# Die Vereniging van Staatsamptenare vra werkgewers om hul beleid oor beroepsveiligheid en -gesondheid ter beskerming van werkers te verstewig omdat ongelukke in die werkplek, beroepsiektes en sterftes wêreldwyd ‘n uitdaging bly. Die Wêrelddag vir Beroepsveiligheid en -gesondheid is ‘n internasionale veldtog om veilige, gesonde en behoorlike werk te bevorder. Claude Naiker van die vereniging sê beroepsgesondheid en -veiligheid is ‘n fundamentele reg van elke werker:

ENG ClaudeonSafety