# Die Vereniging van Staatsamptenare het kommer uitgespreek oor die jongste verslag oor lewenskoste in Suid-Afrika. Die verslag onthul dat oplopende hoofinflasie tussen 2011 en 2023 met 94,6-persent gestyg het, terwyl die koste van noodsaaklike goedere teen ʼn baie hoër koers geklim het. Die vakbondwoordvoerder Claude Naiker sê die prys van noodsaaklikhede soos kos, behuising en vervoer het skerp gestyg wat ʼn ondraaglike las op laeinkomste-huishoudings plaas:
Staatsdiensvakbond vra regering om lewenskoste-krisis te bekamp [KLANK]
ENG ClaudeonMitigate