# Die Vereniging van Staatsamptenare versoek die Openbare Beskermer om ‘n dringende en uitgebreide ondersoek te doen na beweerde salarisverhogings van die uitvoerende bestuur van die Nasionale Biblioteek van Suid-Afrika. Volgens berigte is die salarisaanpassings en bestuurproses nie in pas met die standaarde wat van ‘n openbare instelling verwag word nie. Volgens wat berig word het die uitvoerende hoof se salaris van sowat 1,8-miljoen-rand tot 2,6-miljoen-rand per jaar verhoog. Volgens Claude Naicker van die vereniging het werknemers in teenstelling hiermee ‘n verhoging van slegs drie-persent gekry:
Staatsdiensvakbond vra ondersoek na salarisverhogings van Nasionale Biblioteek se bestuur [KLANK]
ENG NaickerONSalary